Modulekode | IPH 407 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die aard en struktuur van die leerarea soos dit betrekking het op die intermediêre fase. Hoe om leerders uit te daag en te inspireer om die natuurwêreld te verken en te verstaan. Die vaardighede van observasie en toetsing aan te leer en om sensitief, bewustelik en met verantwoordelikheid die natuurerfenis van alle nasies te bewaar. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App